<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><aka>Flam Drie honderd en Agt</aka>
<key>F#m</key>
<lyrics>[V1]
.(A / C#m / Bm / E)
 INTRO

[V2]
.A                                      C#m
 In my hart is daar 'n lied van dankbaarheid
.          Bm               E
 Aan U, my God, aan U, my Vriend
.           A                   C#m
 Vir wat U doen in my lewe elke dag
.             Bm               E (C#)
 Net waar ek gaan, net soos ek is
.         F#m
 Daar is niemand wat my hart kan raak soos U
.           Bm
 En my kan optel en vashou
.        E
 Daarom gee ek U al die eer

[C1]
.          A
   Met my hande omhoog
.            F#m
   Met elke klank wat ek sing
.         Bm                      E
   Wil ek U kom verhoog en al my lof aan U bring
.                  A
   Want U is my Skepper, my Vriend
.              F#m
   Die heem'le lig U omhoog
.              Bm        (E)
   U word vir ewig vereer
.             D  (E)            D  (E)
   My Koning Heer, ..my Koning Heer

[V3]
.A                                      C#m
 In my hart is daar 'n lied van dankbaarheid
.          Bm              E
 Aan U, my God, aan U, my Vriend
.           A                   C#m
 Vir wat U doen in my lewe elke dag
.             Bm               E (C#)
 Net waar ek gaan, net soos ek is
.         F#m
 Daar is niemand wat my hart kan raak soos U
.           Bm
 En my kan optel en vashou
.        E
 Daarom gee ek U al die eer

[C2]
.          A
   Met my hande omhoog
.            F#m
   Met elke klank wat ek sing
.         Bm                      E
   Wil ek U kom verhoog en al my lof aan U bring
.                  A
   Want U is my Skepper, my Vriend
.              F#m
   Die heem'le lig U omhoog
.              Bm        (E)
   U word vir ewig vereer
.             D  (E)          D    (E)
   My Koning Heer,.. my Koning Heer

[C3]
.             D   (E)           D  (E/A)
   My Koning Heer,.. my Koning Heer</lyrics>
<title>My Koning Heer</title>
<time_sig>4/4 S028</time_sig>
<tempo>72</tempo>
</song>